Diere glo tydens 40 Days-viering in Gqeberha mishandel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Arnold Slabbert, diere-rehabiliteerder, sê hy is gewalg deur die leerlinge se gedrag.  Foto: Heilie Combrinck
Arnold Slabbert, diere-rehabiliteerder, sê hy is gewalg deur die leerlinge se gedrag. Foto: Heilie Combrinck
Foto: Heilie Combrinck

Sogenaamde 40 Days-vierings van matrikulante by twee topskole in Gqeberha het tot ’n ondersoek na “walglike” optrede teenoor diere gelei.

Hoewel die voorval Woensdagoggend nog ondersoek word, dui voorlopige inligting daarop dat hoenders, kalkoene en koi-visse deurgeloop het.

In ’n brief wat Grey High School Donderdag aan ouers gestuur het, word gesê dat ’n groep matrikulante van Grey saam met leerlinge van Collegiate Girls’ High School na bewering die Grey-kampus betree en gevandaliseer het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.17
+0.2%
Rand - Euro
17.48
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,706.01
+0.4%
Silwer
21.01
+1.4%
Palladium
2,284.50
+2.7%
Platinum
917.50
+1.4%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,816
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos