Deel

‘Dit is onduidelik waaroor SUT-studente betoog’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Betogende studente van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) in Bloemfontein drom Vrydagoggend saam voor die universiteit se hoofhek. Foto: Mlungisi Louw
Betogende studente van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) in Bloemfontein drom Vrydagoggend saam voor die universiteit se hoofhek. Foto: Mlungisi Louw

Studente van die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) in Bloemfontein het Vrydagoggend voor die kampus se hoofhek begin betoog.

Seithati Semenokane, woordvoerder van SUT, sê die bestuur van die universiteit het egter geen klagtes van die studenteraad ontvang nie en dit is onduidelikheid waaroor die studente ontevrede is.

“Ons doen ’n beroep op studente om hul klagtes aan ons oor te dra sodat ons kan kyk hoe ons daaraan kan aandag gee,” sê Semenokane.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos