Dít moet jy weet van die matriekeksamen

akkreditasie
Mathanzima Mweli. Foto: Craig Nieuwenhuizen
Mathanzima Mweli. Foto: Craig Nieuwenhuizen

Ten spyte van die “abnormale konteks” van 2020, sal die meer as ’n miljoen kandidate wat geregistreer het om die 2020 nasionale matriekeksamen af te lê, onderhewig wees aan dieselfde hoë gehalte eksamens as in vorige jare.

Volgens ’n verklaring wat Maandagoggend deur die departement van basiese onderwys uitgereik is, is geen veranderinge aan die vraestelle aangebring wat reeds in 2019 opgestel is nie.

Altesame 1 058 699 voltydse en deeltydse kandidate is geregistreer om tussen 5 November en 15 Desember in eksamenlokale landwyd vir die Senior Sertifikaat- en Nasionale Senior Sertifikaateksamens aan te meld.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
+0.1%
Rand - Pond
20.85
+0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.08
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,838.85
-0.1%
Silwer
24.16
+0.0%
Palladium
1,999.00
-0.2%
Platinum
1,027.50
+0.1%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,513
0.0%
Alle aandele
76,176
0.0%
Hulpbronne 10
77,000
0.0%
Industriële 25
95,623
0.0%
Finansiële 15
15,206
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos