Fort Hare beoog beurs in naam van vermoorde regstudent

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Nosicelo Mtebeni, ’n finalejaarstudent aan die Fort Hare-Universiteit in Oos-Londen, is in Augustus vermoor. Foto: Facebook/Nosicelo Mtebeni
Nosicelo Mtebeni, ’n finalejaarstudent aan die Fort Hare-Universiteit in Oos-Londen, is in Augustus vermoor. Foto: Facebook/Nosicelo Mtebeni

Die Fort Hare-Universiteit beoog ’n beurs ter nagedagtenis aan die vermoorde regstudent Nosicelo Mtebeni (23).

Dié beurs, wat deur die konvokasie gedryf sal word, sal op vroue gemik wees wat soos Mtebeni uit die Alfred Nzo-distriksmunisipaliteit kom en hulle as regstudent by die universiteit wil inskryf.

Mtebeni was in haar finale jaar en is in Augustus grusaam vermoor. Stukke van haar verminkte lyk is in ’n tas en swartsak op ’n straathoek in Quigney, Oos-Londen, gekry.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 101/6
Scotland 0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-0.9%
Rand - Pond
19.99
-0.8%
Rand - Euro
16.85
-0.9%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.4%
Goud
1,780.81
-0.1%
Silwer
24.17
-0.7%
Palladium
2,009.00
-2.8%
Platinum
1,050.61
-0.1%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.7%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos