‘G’n korrupsie, bedrog’ in SOE-verslag oor WKOD

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het onreëlmatighede gevind in ’n kontrak van die Wes-Kaapse onderwysdepartement vir die verskaffing van lapmaskers.  Foto: Argief
Die spesiale ondersoekeenheid (SOE) het onreëlmatighede gevind in ’n kontrak van die Wes-Kaapse onderwysdepartement vir die verskaffing van lapmaskers. Foto: Argief

Geen bevindings van korrupsie of bedrog teen die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) is gemaak in ’n verslag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) oor onreëlmatige besteding tydens die Covid-19-ramptoestand nie, het Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys, benadruk.

Sy het Donderdag daarop gewys dat die verslag, wat vandeesweek uitgereik is, se bevindings net verband hou met onreëlmatighede met die verkryging van lapmaskers.

Drie amptenare word genoem in verband met ’n tender van R54,3 miljoen wat aan Masiqhame Trading 1057 toegestaan is en die SOE het aanbeveel dat die tender tersyde gestel word en tugstappe teen die amptenare gedoen word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.85
-0.1%
Rand - Pond
19.91
-0.3%
Rand - Euro
16.80
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.26
-0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,855.95
+0.5%
Silwer
21.92
+0.8%
Palladium
2,034.00
+3.3%
Platinum
969.00
+1.1%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,758
+1.2%
Alle aandele
68,366
+1.2%
Hulpbronne 10
74,291
+2.4%
Industriële 25
73,243
+0.4%
Finansiële 15
15,923
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos