Hier is SA se beste universiteite

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die kampus van die Universiteit van Kaapstad. Foto: Jaco Marais
Die kampus van die Universiteit van Kaapstad. Foto: Jaco Marais

Die Akademiese Ranglys van Wêrelduniversiteite (Arwu) het bepaal dat die Universiteit van Kaapstad (UK) en die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) die twee beste universiteite landwyd is.

Die Universiteit Stellenbosch (US) in die Wes-Kaap neem die derde posisie landwyd in, volgens die ranglys wat Dinsdag bekend gestel is.

Die ranglys, wat in 2003 vir die eerste keer gepubliseer is, word deur die Sentrum vir Wêreldklas-universiteite (SWU), Nagraadse Skool vir Opvoeding (voorheen die Instituut vir Hoër Onderwys) van die Shanghai Jiao Tong-Universiteit in China saamgestel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.96
-0.0%
Rand - Pond
19.88
+0.3%
Rand - Euro
17.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,668.97
+0.5%
Silwer
19.00
+1.0%
Palladium
2,213.50
+0.4%
Platinum
865.50
-0.3%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,092
+0.3%
Alle aandele
63,439
+0.3%
Hulpbronne 10
59,491
-0.5%
Industriële 25
77,082
+0.4%
Finansiële 15
13,834
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos