Hoërskool D.F. Malan: Dié naam kry meeste stemme

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Hoërskool D.F. Malan in Bellville, Kaapstad.  Foto: Facebook/Hoërskool DF Malan
Die Hoërskool D.F. Malan in Bellville, Kaapstad. Foto: Facebook/Hoërskool DF Malan

Die meerderheid leerlinge, ouers van leerlinge, personeel en alumni van die Hoërskool D.F. Malan in Bellville het Vrydag gestem vir DF Akademie as ’n voorgestelde nuwe naam vir die skool.

Die beheerliggaam het Saterdag in ’n brief aan die skoolgemeenskap gesê: “Die naam DF Akademie is vir die meerderheid (72,1% van stemme) ’n voorkeurkeuse vir ons skool se nuwe naam.”

In die naam DF Akademie is DF ’n afkorting vir discimus faciendo (ons leer deur te doen), pleks van die voorletters van dr. Daniël François Malan, in lewe eerste minister nadat die Nasionale Party in 1948 aan die bewind gekom het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 247/6
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 219/6
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.7%
Rand - Pond
21.19
+0.5%
Rand - Euro
18.03
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.32
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.1%
Goud
1,771.54
-0.6%
Silwer
22.33
+0.0%
Palladium
1,757.50
+0.7%
Platinum
941.50
+0.6%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,586
-0.3%
Alle aandele
71,026
-0.2%
Hulpbronne 10
67,379
-0.7%
Industriële 25
93,892
-0.1%
Finansiële 15
13,892
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos