Hofsaak kom oor Afrikaanse leermateriaal by Maties

akkreditasie
Die Universiteit Stellenbosch.
Die Universiteit Stellenbosch.

Die Universiteit Stellenbosch (US) het Sondag gesê daar was die afgelope maande “geen afwyking” van sy taalbeleid nie, maar wel “gekonsulteerde en goedgekeurde veranderinge aan taalreëlings van sekere fakulteite”.

Die DA en ’n studenteorganisasie het vroeër die naweek gesê hulle beplan om ’n hofaansoek in te dien om die US te dwing om leermateriaal weer in Afrikaans aan studente te verskaf, aangesien die party en organisasie glo die US doen dit al vier semesters nie meer nie.

“In ons aansoek gaan ons die hooggeregshof versoek om die US se poging om die Covid-pandemie as ’n verskoning te gebruik om finaal met Afrikaanse leermateriaal en onderrig weg te doen, as onwettig, ongeldig en ongrondwetlik te verklaar,” lui ’n verklaring van die DA.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.28
-2.0%
Rand - Pond
21.73
-2.2%
Rand - Euro
18.43
-3.0%
Rand - Aus dollar
11.58
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-4.0%
Goud
1,792.60
+0.2%
Silwer
23.13
-2.0%
Palladium
1,751.50
-6.3%
Platinum
955.50
-4.5%
Brent-ruolie
82.22
-0.0%
Top-40
62,411
-2.6%
Alle aandele
68,615
-2.8%
Hulpbronne 10
64,074
-2.5%
Industriële 25
92,909
-1.3%
Finansiële 15
12,995
-6.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos