KYK | Aanlyn radiostasie bemagtig gesiggestremde leerlinge

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Sinelethu Nyanda (links) het verlede jaar haar matriek voltooi en Carly Piater het vanjaar gr. 10 by Worcester Gimnasium begin. Hier is hulle verlede jaar toe hulle betrokke was by die Pionierskool se Pioneer Radio Station.
Sinelethu Nyanda (links) het verlede jaar haar matriek voltooi en Carly Piater het vanjaar gr. 10 by Worcester Gimnasium begin. Hier is hulle verlede jaar toe hulle betrokke was by die Pionierskool se Pioneer Radio Station.

In ’n poging om hul leerlinge te “bemagtig met meer vaardighede om eendag meer indiensneembaar te wees”, het ’n skool vir onder meer gesiggestremdes in Worcester hul eie aanlyn radiostasie begin.

Quinten Pendle (51), ’n musiekonderwyser by die Pionierskool, is die dryfveer agter die Pioneer Radio Station wat verlede jaar op die been gebring is.

Die skool is in 1881 gestig en is onder meer ’n tuiste vir leerlinge met gesiggestremdhede vanaf voorskool tot die senior fase.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos