KYK | Betogende studente ontwrig nie eksamen by SUT, 5 in arres

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Groot groep studente aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus het Donderdag tussen die hoofhek en die Sasol-vulstasie betoog. Foto: Mlungisi Louw
’n Groot groep studente aan die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus het Donderdag tussen die hoofhek en die Sasol-vulstasie betoog. Foto: Mlungisi Louw

Vyf studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus is Donderdag in hegtenis geneem in ’n betoging oor die universiteit se middeljaar-eksamen wat nie aanlyn geskied nie.

Geen eksamens is egter Donderdag ontwrig op dié kampus of op die Welkom-kampus, waar studente ook byeengekom het nie, het Seithati Semenokane, SUT-woordvoerder, gesê.

Die Bloemfonteinse studente sê dit is onregverdig dat hulle die eksamen fisiek op die kampus moet gaan aflê, terwyl hulle aanlyn onderrig ontvang het. Hulle sê ook die studente wat geld van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) ontvang, ondervind probleme met befondsing vir verblyf en kan onder dié omstandighede nie fisiek by die lokale wees om eksamen te skryf nie. Sommige het nie verblyf in Bloemfontein nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos