KYK: Juffrou geskors ná sy kleuters rondpluk

akkreditasie
Die juffrou gooi een van die kinders op die grond neer nadat hy van die groepie af weggeloop het.
Die juffrou gooi een van die kinders op die grond neer nadat hy van die groepie af weggeloop het.

’n Kleuterskooljuffrou van Eversdal in Durbanville, Kaapstad, is geskors en gaan dissiplinêr verhoor word nadat video’s aan die lig gekom het waarop gesien kan word hoe sy kinders jonger as twee jaar aan hul arms rondpluk en op hulle skree.

Die juffrou het gewerk by Little Fantasyland, ’n kleuterskool wat sedert Julie 2018 kinders versorg.

In die video’s, wat uit ’n buurman se erf afgeneem is, kan gesien word hoe sy op een huilende dogtertjie skree: “Sit jou dummy in jou mond en hou nou op!” Toe die kind nie ophou huil nie, gryp sy haar hardhandig aan die skouer en skree weer: “Hou nou op!”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.19
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.18
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Goud
1,839.33
-0.1%
Silwer
24.53
+1.6%
Palladium
2,070.50
+3.4%
Platinum
1,045.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos