Leerkrag geskors 'nadat sy seun klap, k-woord sê'

akkreditasie
’n Onderwyseres van Northriding Secondary School in Johannesburg is geskors hangende ’n ondersoek na bewerings van rassisme. Foto: Eugenie Gregan
’n Onderwyseres van Northriding Secondary School in Johannesburg is geskors hangende ’n ondersoek na bewerings van rassisme. Foto: Eugenie Gregan

Die ouers van ’n 14-jarige leerling van Northriding Secondary School in Johannesburg het ’n klag van aanranding ingedien teen ’n onderwyseres wat na bewering hul seun geklap en rassistiese beledigings teenoor hom gebruik het.

Volgens Steve Mabona, woordvoerder vir die Gautengse onderwysdepartement, het daar Donderdag ’n rusie tussen die gr. 8-leerling en ’n Afrikaans-onderwyseres oor ’n geraas in die klas ontstaan. Die onderwyseres het na bewering die leerling met handreiniger gespuit.

Die leerling het die klas verlaat om hulp by die klaskamer langsaan te gaan vra. Volgens Mabona het die onderwyseres die leerling gevolg en hom glo begin klap, weer met handreiniger gespuit en hom die k-woord genoem. Die onderwyser van die ander klas het ingegryp en die Afrikaans-onderwyseres het na haar eie klaskamer teruggekeer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos