Leerlinge tydelik geskors wat glo aanranding aanhits

akkreditasie
Cedric Lidzhade, hoof van die Mbilwi Secondary School in Limpopo.  Foto: Verskaf
Cedric Lidzhade, hoof van die Mbilwi Secondary School in Limpopo. Foto: Verskaf

Die leerlinge aan die Mbilwi Secondary School in Limpopo wat glo die beweerde aanranding van Lufuno Mavhunga (15) aangemoedig het, sal tydelik uit die skool geskors word.

Lufuno het Maandagmiddag ná die beweerde aanranding, wat op video opgeneem en op sosiale media versprei is, vermoedelik haar eie lewe geneem.

Polly Boshielo, LUR vir onderwys in Limpopo, het Donderdag saam met dr. Phophi Ramathuba, LUR vir gesondheid, die Mbilwi Secondary School in Sibasa buite Thohoyandou besoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 80/3
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos