Matie-student getuig: ‘Dosent weier notas, klas in Afrikaans’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
William Sezoe, ’n tweedejaar-onderwysstudent aan die Universiteit Stellenbosch.  Foto: Verskaf
William Sezoe, ’n tweedejaar-onderwysstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Foto: Verskaf

’n Tweedejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) sê toe hy verlede jaar begin studeer het, het ’n dosent geweier om Afrikaans in die klas te praat of om vir hom notas in Afrikaans te gee.

William Sezoe van Velddrif in die Wes-Kaap het voor die Menseregtekommissie (MRK) getuig in sy ondersoek na die beweerde skending van taalregte by die universiteit.

Die US het Dinsdag gesê terugvoer en klagtes van studente word met erns bejeën en die nodige regstellings word aan die hand van die US se taalbeleid gedoen waar en soos dit nodig is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 178/8
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.22
-0.1%
Rand - Euro
18.05
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,769.91
+0.1%
Silwer
22.33
-0.2%
Palladium
1,811.50
+1.5%
Platinum
944.50
+0.4%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,715
+0.3%
Alle aandele
71,204
+0.3%
Hulpbronne 10
67,612
+0.1%
Industriële 25
93,851
+0.2%
Finansiële 15
13,993
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos