Maties gaan nie nou inentings verplig, maar hou pandemie dop

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Getty Images

Nog ’n universiteit het die inwerkingstelling van sy beleid oor verpligte koronavirusinentings vir eers uitgestel.

Die Universiteit Stellenbosch (US) het besluit dat die reël oor verpligte inentings nie nou sal geld nie gegrond op die heersende pandemietoestande, die min infeksies en omdat die ramptoestand opgehef is, sê prof. Stan du Plessis, voorsitter van die US se institusionele komitee vir bedryfsvoortsetting (IKBV).

Dit kom nadat die Universiteit van Kaapstad (UK) sy beleid oor verpligte inentings uitgestel het omdat dit onder die omstandighede nie toepaslik is nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.21
+2.2%
Rand - Pond
19.80
+1.1%
Rand - Euro
16.70
+1.4%
Rand - Aus dollar
11.48
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,791.84
-0.1%
Silwer
20.60
+0.3%
Palladium
2,255.50
+1.5%
Platinum
946.00
+0.9%
Brent-ruolie
96.31
-0.4%
Top-40
63,161
-1.0%
Alle aandele
69,745
-0.8%
Hulpbronne 10
64,485
-0.9%
Industriële 25
84,636
-1.4%
Finansiële 15
15,760
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos