Matrieks deur genoeg in pandemie, moenie eksamen ontwrig, pleit LUR

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Wes Hicks
Foto ter illustrasie. Foto: Unsplash/Wes Hicks

Die matriekklas van 2021 “is die eerste wat hul hele gr. 12-jaar in pandemiese toestande deurgebring het. Hulle het genoeg deurgemaak, moet asseblief nie hul eksamen ontwrig nie.”

Dit was Maandag Debbie Schäfer, Wes-Kaapse LUR vir onderwys, se pleidooi aan politici, gemeenskapsgroepe en kommersiële organisasies voordat die praktiese eksamen vir die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Dinsdag begin.

Kerry Mauchline, Schäfer se woordvoerder, sê 10 058 leerlinge sal Dinsdag hul praktiese eksamen in rekenaartoepassingstegnologie (RTT) voltooi, terwyl 875 leerlinge Woensdag hul praktiese eksamen vir inligtingstegnologie (IT) sal aflê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 1
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos