Matrieks: Minder as drie weke voor eksamen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Angie Motshekga Foto: GCIS
Angie Motshekga Foto: GCIS

Die aftel na vanjaar se matriekeindeksamens het in alle erns begin.

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het dit Vrydag op 'n nuuskonferensie gesê waar sy oor die voorbereiding en gereedheid vir vanjaar se eindeksamens, sowel as die deurlopende invloed van die Covid-19-pandemie op die skooljaar, gepraat het.

Volgens Motshekga is daar "nog net 18 dae oor voordat die eksamens vir voltydse en deeltydse kandidate" op 27 Oktober begin. "Ons wil al ons leerlinge sterkte toewens vir 'n goeie matriekeksamen. Ons doen ook 'n beroep op ouers en gemeenskappe om hulle te ondersteun en die nodige ruimte te gun omdat die eksamens op die samevatting van byna 13 jaar van onderrig neerkom.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos