Matrieks neem Tzaneen-skool op horings vir hul ‘40 days’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hope blare en toiletpapier.
Hope blare en toiletpapier.

Die Hoërskool Ben Vorster in Tzaneen moes die afgelope week vure doodslaan nadat matrikulante die skool op horings geneem het tydens hul “40 days”- viering.

Jan van Staden, die skoolhoof, erken sommige lede van die klas van 2022 het Donderdag net te ver gegaan, maar sê in dieselfde asem die video’s wat van die viering versprei word, laat dit erger lyk as wat dit was.

’n Video van 38 sekondes wat Rapport onder oë gehad het, wys hoe die skoolterrein en van die vertrekke besaai lê met gemors en stringe toiletpapier.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.92
+0.1%
Rand - Euro
17.55
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,664.91
+0.3%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,203.00
-0.1%
Platinum
867.00
-0.1%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,354
+0.8%
Alle aandele
63,656
+0.6%
Hulpbronne 10
60,227
+0.7%
Industriële 25
77,106
+0.4%
Finansiële 15
13,855
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos