Meer as 2 000 onderteken petisie teen Heinz Winckler

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Heinz Winckler
Heinz Winckler

Meer as 2 000 mense het teen Woensdagoggend ’n petisie teen die sanger-prediker Heinz Winckler op die platform change.org onderteken wat spruit uit sy beweerde bevraagtekening van die behandeling van ’n transgender kind by ’n skool in die Kaapstad-metrogebied.

Rapport het Sondag berig Winckler is een van die ouers wat “gesprekke” voer met ’n skool wat besluit het om ’n transgender kind wat as meisie identifiseer, so te behandel.

Rapport het berig die kind se ouers het in Augustus vanjaar die skool gevra om hul kind as vroulik te behandel (volgens die skool se gedragskode en met spesifieke verwysing na haarstyl, sport en kleredrag). Die skoolbeheerliggaam het dit goedgekeur en die besluit aan die ouers oorgedra. ’n Klompie ouers het met die skool in gesprek getree oor die praktiese uitvoering van die besluit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 212/10
India A 276/10 & 64/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.90
+0.2%
Rand - Pond
21.10
+0.4%
Rand - Euro
17.98
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.23
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,772.59
+0.3%
Silwer
22.39
+0.0%
Palladium
1,855.50
+4.0%
Platinum
948.00
+0.8%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,533
-0.0%
Alle aandele
71,022
0.0%
Hulpbronne 10
67,111
-0.7%
Industriële 25
93,826
+0.2%
Finansiële 15
13,983
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos