’n Mosie van wantroue teen prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), is op die agenda vir die volgende raadsvergadering van die universiteit.
Die vergadering sal op 17 April gehou word, sê Nicky Newton-King, tussentydse raadsvoorsitter.
Daar is egter nog nie duidelikheid oor hoe dit gaan verloop nie.