MRK vra verslae van US oor 2 beweerde rassistiese voorvalle

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. André Gaum, ’n kommissaris van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie. Foto: Gallo Images/ER Lombard
Adv. André Gaum, ’n kommissaris van die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie. Foto: Gallo Images/ER Lombard

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) het ’n brief gerig aan die Universiteit Stellenbosch (US) waarin hy vra of die verslae van die universiteit se ondersoeke na die twee beweerde voorvalle van rassisme op sy kampus aan hom oorhandig kan word sodra die ondersoeke afgehandel is.

Adv. André Gaum, MRK-kommissaris, sê dit handel oor die urineer-voorval asook ’n voorval by ’n dans.

In een van die voorvalle het Theuns du Toit glo op die eiendom van Babalo Ndwayana, ’n mede-koshuisganger, geürineer. Hy het glo gesê “dit is ’n witmensding om te doen”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 0
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 167/9
Afghanistan 189/5
besig om te laai... Regstreeks
Maritzburg United 0
Moroka Swallows 0
Rand - Dollar
16.18
+0.5%
Rand - Pond
19.64
+0.9%
Rand - Euro
16.61
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,798.82
+0.5%
Silwer
20.72
+2.0%
Palladium
2,236.50
-2.3%
Platinum
963.50
+0.3%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.7%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos