Deel

Nog 2 skole in Gauteng sluit weens Covid-19

akkreditasie
Die meeste ouers is bekommerd om hul kinders terug te stuur skool toe, wys ’n nuwe peiling. Foto: Unsplash
Die meeste ouers is bekommerd om hul kinders terug te stuur skool toe, wys ’n nuwe peiling. Foto: Unsplash

Die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp en die Hoërskool Zwartkop in Centurion is vandeesweek weens die koronavirus gesluit.

Noordheuwel het gister op sy Facebook-blad gesê die skool sluit tweede pouse omdat ’n leerling positief getoets is. Ouers is in ’n brief ingelig dat die leerling Woensdag by die skool was.

Dr. Dewald Strydom, hoof van die Hoërskool Zwartkop, het ouers­ Donderdag in ’n nuusbrief in kennis gestel dat ’n gesinslid van een van die matrikulante in kontak was met iemand wat besmet is. “Die gesin is getoets en een van die ouers en die matriekkind is positief getoets.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 68/7
Ireland 0
Rand - Dollar
17.82
-0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.38
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
982.61
+0.2%
Palladium
1,491.31
+0.9%
Goud
1,973.84
-0.3%
Silwer
23.76
-0.6%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,556
-0.8%
Alle aandele
76,164
-0.7%
Hulpbronne 10
66,503
-1.5%
Industriële 25
102,877
-0.3%
Finansiële 15
15,503
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos