Nog geen klarigheid oor ongeplaaste leerlinge in W-Kaap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Debbie Schäfer Foto: Deon Raath
Debbie Schäfer Foto: Deon Raath

Die aantal ongeplaaste leerlinge in die Wes-Kaap vir die 2022-skooljaar is glo minder as wat die nasionale departement van basiese onderwys dié week in die parlement bevestig het.

Die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) kan egter nog nie bevestig presies hoeveel leerlinge nie in skole geplaas is vir aanstaande jaar nie, omdat die prosesse vir die deursit en bevordering van leerlinge nie afgehandel is nie.

Debbie Schäfer, LUR vir onderwys, se woordvoerder het Vrydag ook daarop gewys dat 30 000 laat aansoeke in die provinsie ontvang is, wat die plasing van dié leerlinge ook gaan vertraag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 314/3
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 310/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 0
Warriors 343/6
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 62/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 179/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.51
-1.1%
Rand - Pond
20.75
-0.4%
Rand - Euro
17.28
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,793.55
-1.4%
Silwer
22.67
-3.6%
Palladium
2,375.00
+1.7%
Platinum
1,023.00
-1.1%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
67,070
-0.4%
Alle aandele
73,504
-0.4%
Hulpbronne 10
75,094
-0.2%
Industriële 25
90,477
-1.1%
Finansiële 15
15,064
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos