Nzimande: Bevorder inheemse tale wat ‘boosaardig’ onderdruk is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Blade Nzimande Foto: Argief
Dr. Blade Nzimande Foto: Argief

Inheemse Afrikatale wat “boosaardig” deur die apartheidsregime onderdruk is, moet in hoëronderwysinstellings ontwikkel en bevorder word.

Dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderrig, wetenskap en innovasie, het Woensdagmiddag só sy departement se omstrede nuwe taalbeleidsraamwerk op ’n heftige, en soms emosionele, debat in die Nasionale Vergadering verdedig.

Dít nadat dr. Leon Schreiber, ’n DA-LP, by hom wou weet of hy ’n onderneming sal gee dat Afrikaans, sowel as die Khoi-, San- en Nama-tale in dié taalbeleidsraamwerk as inheemse tale ingesluit sal word voordat dit op 1 Januarie in werking tree.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 123/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.32
-0.4%
Rand - Pond
20.62
-0.1%
Rand - Euro
17.28
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,839.27
-0.2%
Silwer
23.67
-1.3%
Palladium
2,165.57
+0.8%
Platinum
1,015.14
-1.8%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,191
+0.8%
Alle aandele
72,673
+0.7%
Hulpbronne 10
72,991
+2.1%
Industriële 25
90,721
-0.3%
Finansiële 15
14,809
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos