‘Ons het Lufuno in die steek gelaat,’ sê adjunkminister by begrafnis

akkreditasie
Lufuno Mavhunga (15), wat na 'n geboelie op skool glo sefdood gepleeg het, is Saterdag begrawe.  Foto: Verskaf
Lufuno Mavhunga (15), wat na 'n geboelie op skool glo sefdood gepleeg het, is Saterdag begrawe. Foto: Verskaf

“Ons het Lufuno in die steek gelaat. Almal van ons. Ons moet nie dink depressie is iets wat nie bestaan nie.”

Dit was die woorde van Thembi Siweya, adjunkminister in die presidensie, tydens die begrafnis van die gr. 10-meisie, wat haar eie lewe geneem het.

Lufuno Mavhunga (15) is Maandag dood nadat sy glo deur ’n skoolmaat geboelie is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 162/3
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 1
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.60
+0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.2%
Rand - Euro
16.96
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,795.96
+0.4%
Silwer
20.51
-0.8%
Palladium
2,235.50
-0.4%
Platinum
937.50
-0.8%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos