Ons word g’n ‘gefinansier’, sê DAK Netwerk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, verlede week in Stellenbosch waar hy en ’n groepie mense oor die stand van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch betoog het.  Foto: Jaco Marais
Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, verlede week in Stellenbosch waar hy en ’n groepie mense oor die stand van Afrikaans by die Universiteit Stellenbosch betoog het. Foto: Jaco Marais

Die DAK Netwerk, die DA en StudentePlein ontken ten sterkste dat hulle kwaadwillig beïnvloed word om die Universiteit Stellenbosch (US) oor sy taalbeleid te kritiseer.

Dit kom nadat Rapport Sondag berig het dat ’n nuutgestigte taalkommunikasiekomitee van die universiteit ’n voorlegging aan die US se raad gedoen het waarin glo beweer word dat “iemand of ’n organisasie die US se kritici finansier om polarisering te veroorsaak”.

Dié voorlegging is aan Rapport verskaf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 0
Liverpool 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.18
+0.9%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.18
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.00
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,840.97
+0.0%
Silwer
24.63
+2.0%
Palladium
2,077.03
+3.7%
Platinum
1,050.01
+2.2%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos