Onwettige skool in Mpumalanga toegemaak

akkreditasie
Die Everest College of Excellence-skool in die Ehlanzeni-distrik by Mbombela is Woensdag deur die owerhede gesluit omdat dit glo onwettig bedryf is.
Die Everest College of Excellence-skool in die Ehlanzeni-distrik by Mbombela is Woensdag deur die owerhede gesluit omdat dit glo onwettig bedryf is.

’n Skool in Mpumalanga wat vermoedelik onwettig bedryf is, is Woensdag deur die polisie en die departement van onderwys gesluit. Die skool is in die Ehlanzeni-distrik by Mbombela.

Luidens ’n verklaring kom die sluiting nadat die departement verneem het dat die Everest College of Excellence gestig is en bedryf word sonder dat dit by die onderwysdepartement geregistreer is.

Jasper Zwane, woordvoerder van die departement in die provinsie, sê die bedryf van hierdie “sogenaamde kollege” is in stryd met die Skolewet wat bepaal dat niemand ’n onafhanklike skool mag stig of bedryf sonder die registrasie daarvan by die onderwysdepartement nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 0
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos