Deel

Ouers betoog voor Villiersdorp-skool oor ‘diskriminasie’

akkreditasie
Ouers en raadslede betoog voor die hek van Kosie de Wet Primêr in Villiersdorp.
Ouers en raadslede betoog voor die hek van Kosie de Wet Primêr in Villiersdorp.

’n Groep ouers en raadslede het Maandagoggend oor beweerde diskriminasie teen Xhosasprekende gr. 7-leerlinge voor Kosie de Wet Primêr in Villiersdorp betoog.

Die ouers beweer dat die skool nie genoeg moeite doen om die sowat tien leerlinge te akkommodeer wat in Xhosa wil skoolgaan nie.

Die skool huisves Xhosasprekende leerlinge net tot gr. 6, waarna hulle na ’n skool in Grabouw moet gaan vir verdere onderrig in hul huistaal, sê Millicent Merten, ’n woordvoerder van die Wes-Kaapse onderwysdepartement.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 152/1
Ireland 172/10
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos