Ouers ‘verlig’ leerlinge is terug by skool

akkreditasie
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Maandag skole besoek om hul gereedheid vir die derde kwartaal na te gaan. Hier was hy by die Laerskool Kommando in Brakpan. Foto: Verskaf
Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, het Maandag skole besoek om hul gereedheid vir die derde kwartaal na te gaan. Hier was hy by die Laerskool Kommando in Brakpan. Foto: Verskaf

Groot blydskap het Maandag onder die Laerskool Lynnwood in Pretoria se leerlinge geheers om terug te wees by die skool.

Die leerlinge was veral oorstelp van vreugde om weer met hul vriende te kan sosialiseer, terwyl hulle ook opgewonde was oor die akademiese program.

“Gelukkige kinders presteer vanself, daarom is dit vir ons die belangrikste dat hulle gelukkig moet wees,” sê Steve Stolk, die skoolhoof.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos