Outistiese seun maak skilderye vir kunsskool-geld

akkreditasie
Clayden Botes by van sy kunswerke. Foto: Facebook
Clayden Botes by van sy kunswerke. Foto: Facebook

’n Outistiese seun, van Ballito aan die Noordkus, wat nie kan lees en skryf nie maar uitsonderlik kan teken, verkoop sy kleurryke kunswerke sodat hy en sy ma Kaapstad toe kan verhuis waar hy hom by ’n kunsskool wil inskryf.

Clayden Botes (14) teken vandat hy drie jaar oud is. Sy droom is om ’n animasiekunstenaar te word. “Wanneer ek teken, is ek gewoonlik in my eie borrel en ek dink my eie stories uit en dink hoe die karakters sal wees,” sê hy. “Ek maak soort van my eie storie op. Ek het ’n klein notaboek by my. Elke aand teken ek een van my karakters.

“Ek raak elke dag opgewonde om te teken en geïnspireer deur die karakters wat ek skep. En wanneer ek klaar is en ek kyk na die finale stuk is ek baie trots daarop.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos