Deel

Parktown Boys: Hoof hervat pos ná treurspel op skoolkamp

akkreditasie
Kadilo Mpianzi, Enock se broer, het Vrydagaand nie geweet Malcolm Williams gaan terug na die skool nie en sê hy is baie teleurgesteld oor die besluit. Foto: Arisa Janse van Rensburg
Kadilo Mpianzi, Enock se broer, het Vrydagaand nie geweet Malcolm Williams gaan terug na die skool nie en sê hy is baie teleurgesteld oor die besluit. Foto: Arisa Janse van Rensburg
Foto: Arisa Janse van Rensburg

Malcolm Williams, skoolhoof van Parktown Boys High School waar Enock Mpianzi ’n leerling in gr. 8 was toe hy op ’n skoolkamp dood is, is terug in sy pos.

Panyaza Lesufi, Gautengse LUR vir onderwys, sê in ’n verklaring Williams het Maandag by die skool vir werk aangemeld nadat hy geskors is weens Enock se dood.

Enock het tydens ’n oriënteringskamp vir gr. 8-leerlinge by die Nyati Bush and River Break Lodge naby Brits in Noordwes verdrink.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
17.81
+1.6%
Rand - Pond
22.07
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.95
+1.2%
Rand - Jen
0.13
+1.4%
Platinum
986.00
+1.8%
Palladium
1,457.22
+0.6%
Goud
1,981.14
+0.9%
Silwer
23.89
+2.4%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos