Peiling: Nie-bywoning van skool verdriedubbel onder jongstes

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nie-bywoning van skool het onder die jongste ouderdomsgroepe in 2020 verdriedubbel.  Foto: Pixabay
Nie-bywoning van skool het onder die jongste ouderdomsgroepe in 2020 verdriedubbel. Foto: Pixabay

Die persentasie kinders wat nie skool bywoon nie, het in 2020 in die meeste ouderdomsgroepe aansienlik gestyg en selfs verdriedubbel in die geval van kinders van vyf en ses jaar oud.

Die nadelige uitwerking van die Covid-19-pandemie op die skoolbywoning van kinders van vyf tot 18 jaar oud kan gesien word as dit met die vorige jaar vergelyk word, lui die verslag van Statistieke Suid-Afrika (SSA) oor sy algemene peiling onder huishoudings. Die verslag is Donderdag uitgereik.

In die meeste gevalle het bywoning in 2021 egter weer toegeneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.2%
Rand - Euro
16.59
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos