Premier van N-Kaap tevrede met hervat van skole

akkreditasie
Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, het Maandagoggend ’n skool in Noupoort besoek.
Dr. Zamani Saul, premier van die Noord-Kaap, het Maandagoggend ’n skool in Noupoort besoek.

Terwyl duisende leerlinge Maandag na skole in die Noord-Kaap teruggekeer het, het die getal bevestigde koronavirusgevalle in die provinsie tot 9 129 gestyg.

Dit is ’n styging van 2 000 gevalle oor die afgelope tien dae. Die Covid-19-sterftesyfer het in dieselfde tydperk van 76 tot 106 gestyg.

Dr. Zamani Saul, premier, en die provinsiale Covid-19-bevelsraad het Maandag verskeie skole in Noupoort in die Pixley ka Seme-distrik en Nababeep en Bergsig in die Namakwa-distrik besoek om hul gereedheid te monitor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
15.75
+0.6%
Rand - Pond
19.81
+0.2%
Rand - Euro
16.83
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.19
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,854.22
+0.4%
Silwer
21.78
+0.1%
Palladium
1,996.00
+1.3%
Platinum
958.50
0.0%
Brent-ruolie
112.55
+0.5%
Top-40
61,788
+1.3%
Alle aandele
68,367
+1.2%
Hulpbronne 10
74,616
+2.8%
Industriële 25
73,018
+0.1%
Finansiële 15
15,916
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos