Deel

Ramaphosa: Skoolstelsel moet nóg beter om land se ekonomie te laat groei

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pres. Cyril Ramaphosa praat Donderdag by die sektor-lekgotla vir basiese onderwys.  Foto: Verskaf
Pres. Cyril Ramaphosa praat Donderdag by die sektor-lekgotla vir basiese onderwys. Foto: Verskaf

As daar ooit ’n tyd was om die skoolstelsel verder te versterk met tegnologie en ander tegniese vakgebiede wat betekenisvol tot ekonomiese groei kan bydra, is dit nou, glo pres. Cyril Ramaphosa.

“Ons het ’n baie robuuste basiese onderwysstelsel gebou. Ek weet sommige mense sal altyd in die versoeking kom om snert te praat oor dié stelsel wat ons steen vir steen gebou het.

“Ons het dit oor ’n tydperk versterk tot een wat nou ’n matriekslaagsyfer van 80,1% produseer én gereed is om uit te brei na ’n aantal tegniese gebiede.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.08
+1.2%
Rand - Pond
22.23
+0.9%
Rand - Euro
19.65
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.12
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
984.26
-0.1%
Palladium
1,433.44
-0.6%
Goud
1,999.61
+1.5%
Silwer
23.17
+0.8%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos