Rus praat tog te lekker Afrikaans by Oranje in Bloem

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Lika Gorokhowa saam met gr. 10-leerlinge wat Duits neem aan die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Agter van links is Suné Fourie, Mieke Rehbock en Jenna van den Berg. Voor by Lika is Elné Lourens en Lana Loots. Foto: Marita Herselman
Lika Gorokhowa saam met gr. 10-leerlinge wat Duits neem aan die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Agter van links is Suné Fourie, Mieke Rehbock en Jenna van den Berg. Voor by Lika is Elné Lourens en Lana Loots. Foto: Marita Herselman

Die Rus Lika Gorokhowa (22) van Moskou se suiwer Afrikaans het leerlinge en personeel van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein Woensdagoggend in verwondering gehad.

Gorokhowa, wat ’n BA-graad in Afrikaans aan die Moskouse Staatsuniversiteit verwerf het, het met die skool se gr. 10-Duitsklas oor haar pad met Afrikaans gesels.

Sy is in die land vir die bekendstelling van Wessel Oosthuizen en Nico Moolman se boek, Persoonlike vriendskappe: Boere en Russe, waarvan sy ook ’n vertaler is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos