Skole, dalk Omikron-subvariant rede vir meer infeksies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dr. Richard Lessells, navorser verbonde aan die Netwerk vir Genomiese Waarneming Suid-Afrika.  Foto: Argief
Dr. Richard Lessells, navorser verbonde aan die Netwerk vir Genomiese Waarneming Suid-Afrika. Foto: Argief

Dit is te vroeg om te weet of die nuwe Omikron-subvariant bekend as BA.2, wat glo nog vinniger versprei, ’n aandeel het in die toename in infeksies wat in binnelandse provinsies waargeneem word, sê kenners.

Prof. Bruce Mellado, hoofmodelleerder van die Gautengse Covid-19-bevelsraad, het Woensdag bevestig dat daar ná die afgelope vierde vlaag weer ’n “klein toename” in infeksies in dié provinsies voorkom.

“Ons monitor die situasie en probeer om vas te stel wat die nuwe infeksies aandryf,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 168/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos