Skool is óók verantwoordelik as kinders stokkies draai

akkreditasie
Adjunkminister Reginah Mhaule het die afgelope week gesê die departement van basiese onderwys wil wysigings aan die Skolewet aanbring om te verseker dat onderwysers, skoolhoofde en beheerliggame óók verantwoordelik gehou kan word as kinders nie skool toe kom nie. Foto: Tlangelani Khosa
Adjunkminister Reginah Mhaule het die afgelope week gesê die departement van basiese onderwys wil wysigings aan die Skolewet aanbring om te verseker dat onderwysers, skoolhoofde en beheerliggame óók verantwoordelik gehou kan word as kinders nie skool toe kom nie. Foto: Tlangelani Khosa

Die departement van basiese onderwys (DBO) wil toesien dat enige persoon wat ’n skoolpligtige kind uit die skool hou, tot ses jaar tronk toe gestuur word.

Suid-Afrikaanse kinders moet kragtens wet tot op die ouderdom van 15 jaar in die skool wees.

Die wet maak tans voorsiening vir tronkstraf van ses maande vir ouers of enigiemand anders wat ’n kind uit die skool hou. Die DBO vra ook dat ’n boete opgelê mag word in die wysigingswetsontwerp op basiese onderwyswette (Bela).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 109/4
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10
West Indies 69/1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.05
+0.9%
Rand - Pond
21.40
+0.7%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,792.45
+0.4%
Silwer
22.86
-0.2%
Palladium
1,760.99
-2.2%
Platinum
954.45
-1.2%
Brent-ruolie
73.44
+1.0%
Top-40
63,770
+0.3%
Alle aandele
70,192
+0.3%
Hulpbronne 10
66,666
+1.7%
Industriële 25
93,088
-0.9%
Finansiële 15
13,506
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos