SUT-rektor kan terugkeer werk toe

akkreditasie
Prof. Henk de Jager, visekanselier en rektor van SUT, en sy vrou, dr. Miemsie de Jager, Donderdag by die hof. Foto: Marietjie Gericke
Prof. Henk de Jager, visekanselier en rektor van SUT, en sy vrou, dr. Miemsie de Jager, Donderdag by die hof. Foto: Marietjie Gericke

Prof. Henk de Jager, visekanselier en rektor van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein, se voorlopige skorsing is opgehef en hy kan Vrydag terugkeer werk toe.

Dít nadat sy aansoek om na sy werkplek terug te keer Vrydag van die rol in die hooggeregshof in Bloemfontein verwyder is.

Regter Fouché Jordaan het beslis die aansoek is nou irrelevant omdat albei partye wat Donderdag in die hof was saamstem dat die 90 dae van sy voorlopige skorsing verby is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.96
+0.3%
Silwer
23.86
-0.5%
Palladium
2,203.00
+2.6%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos