Deel

SUT sluit vroeër weens onrus op kampusse

akkreditasie
Studente Maandag voor die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein se ingang by die ZR Mahabane-gebou. Foto: Marita Herselman
Studente Maandag voor die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein se ingang by die ZR Mahabane-gebou. Foto: Marita Herselman

Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) sluit vroeër te midde van onrus op albei sy kampusse.

Die SUT het Dinsdag aangekondig alle akademiese aktiwiteite op sy Bloemfontein- en Welkom-kampus word van Woensdag om 12:00 tot 16 Julie opgeskort. Die kampusse sou eers in Augustus sluit.

Prof. Alfred Ngowi, waarnemende visekanselier, sê die besluit is geneem om stabiliteit op die kampusse te probeer bewerkstellig.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos