SUT-studente ignoreer glo interdik, 60 aangekeer

akkreditasie
Dr. Gary Paul, adjunk-visekanselier: hulpbronne en werksaamhede, Dan Maritz, woordvoerder, en prof. Henk de Jager, visekanselier en rektor, Donderdag op die mediakonferensie. Foto: Linkie Bessinger
Dr. Gary Paul, adjunk-visekanselier: hulpbronne en werksaamhede, Dan Maritz, woordvoerder, en prof. Henk de Jager, visekanselier en rektor, Donderdag op die mediakonferensie. Foto: Linkie Bessinger

Minstens 60 studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein is Donderdagmiddag in hegtenis geneem.

Volgens die SUT het die studente ’n interdik wat Donderdagoggend in werking getree het, geïgnoreer en “voortgegaan om die akademiese program te ontwrig, administrasie-prosesse te vertraag en werknemers en studente te intimideer”.

Die bestuur van die SUT het ook sy skok uitgespreek oor onder meer rassistiese uitlatings wat studente die afgelope paar dae op sosiale media en teenoor die media gemaak het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 0
Titans 338/4
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 306/6
Lions 0
besig om te laai... Regstreeks
Boland 320/2
North West 0
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 3/0
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 86/3
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10
South Western Districts 2/1
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10
Northern Cape 204/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.47
+0.0%
Rand - Pond
20.69
+0.1%
Rand - Euro
17.22
+0.1%
Rand - Aus dollar
10.85
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.3%
Goud
1,794.63
-0.2%
Silwer
22.64
-0.6%
Palladium
2,321.00
-2.3%
Platinum
1,021.00
-0.5%
Brent-ruolie
89.34
-0.7%
Top-40
67,437
+0.6%
Alle aandele
73,867
+0.5%
Hulpbronne 10
75,446
+0.5%
Industriële 25
91,313
+0.9%
Finansiële 15
15,015
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos