Deel

SUT-studente krapperig oor eksamen nie aanlyn geskied

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoofhek van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus. Foto: Marita Herselman
Die hoofhek van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Bloemfontein-kampus. Foto: Marita Herselman

Sommige studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) in Bloemfontein is krapperig omdat die middeljaar-eksamen op sy kampusse self – en nie aanlyn nie – afgelê moet word.

’n Groep studente was Dinsdagmiddag en -vroegaand voor die hoofhek van die Bloemfonteinse kampus hieroor oproerig.

Dan Maritz, SUT-woordvoerder, sê die SUT is bewus van die groep wat voor die hoofhek byeengekom het. Hy sê die studente het versoek dat die eksamen aanlyn afgelê word en nie in lokale op die kampus nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos