Tuks se rektor op pad na Nieu-Seeland

akkreditasie
Prof. Cheryl de la Rey is as visekanselier van die Universiteit van Canterbury aangestel. Foto: Deaan Vivier
Prof. Cheryl de la Rey is as visekanselier van die Universiteit van Canterbury aangestel. Foto: Deaan Vivier
Foto: Deaan Vivier

Prof. Cheryl de la Rey gaan uittree as rektor van die Universiteit van Pretoria (UP).

De la Rey is as visekanselier van die Universiteit van Canterbury in Nieu-Seeland aangestel en sal in Februarie in dié pos begin.

In De la Rey se boodskap aan die UP se personeellede sê sy hulle het saam byna al die doelwitte bereik wat sy aan die begin van haar termyn in 2009 gestel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.1%
Rand - Pond
20.59
+0.0%
Rand - Euro
17.22
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,848.54
+0.3%
Silwer
23.84
-0.6%
Palladium
2,204.50
+2.7%
Platinum
1,032.50
-0.1%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
65,870
+0.3%
Alle aandele
72,315
+0.2%
Hulpbronne 10
72,883
+1.9%
Industriële 25
89,867
-1.2%
Finansiële 15
14,799
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos