Unisa ontken hy is ‘gekaapte instansie’ wat ‘grade verkoop’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Unisa se gebou in Pretoria. Foto: Argief
Unisa se gebou in Pretoria. Foto: Argief

Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) sê hy het nog nie ’n kritiese verslag onder oë gehad van ’n taakspan wat die minister aangewys het nie.

Unisa het Dinsdag gesê hy neem egter met “ernstige kommer” kennis van mediaberigte oor dié verslag, waarvolgens daar sprake is van die verkoop van kwalifikasies en wat vrae oor die gehalte van studie en navorsing ontlok.

Unisa het in ’n verklaring dié berigte sedert verlede week, wat gegrond is op ’n uitgelekte verslag van ’n ministeriële taakspan, as “misleidend, kwaadwillig en onakkuraat” beskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 146/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos