US-kenners help bou aan 2de viool uit Afrika-hout

akkreditasie
Knysna-swarthout, hardepeer, kershout en sapelehout uit Wes-Afrika is gebruik om die tweede viool wat nog van Afrika-hout gemaak is, te vervaardig. Foto: Universiteit Stellenbosch
Knysna-swarthout, hardepeer, kershout en sapelehout uit Wes-Afrika is gebruik om die tweede viool wat nog van Afrika-hout gemaak is, te vervaardig. Foto: Universiteit Stellenbosch

Houtkundiges aan die Universiteit Stellenbosch (US) het gehelp om nog ’n viool – slegs die tweede in sy soort in die wêreld – uit inheemse Afrika-hout te skep.

Die werk is voltooi met die hulp van Hadley Duminy, ’n luitmaker van Durbanville in Kaapstad wat die viool uit verskillende dele saamgestel het.

Die twee viole vorm deel van ’n groter navorsingsprojek wat in 2019 begin is om die akoestiese eienskappe van inheemse houtsoorte te verstaan. Hannes Jacobs, ’n professionele luitmaker van Pretoria, het die eerste viool in 2020 uit Afrika-hout gemaak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.7%
Rand - Pond
21.50
+0.3%
Rand - Euro
18.22
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,782.85
-0.6%
Silwer
22.81
-1.5%
Palladium
1,791.66
+2.3%
Platinum
951.34
-0.4%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos