UV stel ook verpligte inenting voor vir 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Universiteit van die Vrystaat maak voorbrand vir die terugkeer van werknemers en studente na die kampus in 2022 op Facebook. Foto: Facebook/Universiteit van die Vrystaat
Die Universiteit van die Vrystaat maak voorbrand vir die terugkeer van werknemers en studente na die kampus in 2022 op Facebook. Foto: Facebook/Universiteit van die Vrystaat

Die werknemers en studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se drie kampusse kan begin uitsien daarna om in 2022 terug te keer – mits hulle ten volle ingeënt is teen die koronavirus, soos voorgestel word in ’n konsepbeleid.

Die konsepbeleid dien in November voor die UV se raad vir goedkeuring.

Lacea Loader, woordvoerder van die UV, sê die besluit is nie ligtelik geneem nie. “Die universiteitsbestuur het ’n verantwoordelikheid om die gesondheid en welstand van die hele universiteitsgemeenskap te beskerm en om ’n veilige omgewing te skep waarin ons studente kan leer en ons personeel kan werk.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
SuperSport United 0
Sekhukhune United FC 0
besig om te laai... Regstreeks
Tottenham 1
Norwich City 0
besig om te laai... Regstreeks
Manchester United 0
Crystal Palace 0
besig om te laai... Regstreeks
Leeds United 1
Brentford 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos