UV wil sentrum vir tradisionele medisyne met toelae bou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Motlalepula Matsabisa, direkteur van die farmakologiedepartement aan die Universiteit van die Vrystaat.
Prof. Motlalepula Matsabisa, direkteur van die farmakologiedepartement aan die Universiteit van die Vrystaat.

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) sal binnekort ’n baanbrekende navorsingslaboratorium op die gebied van tradisionele medisyne kan oprig nadat hy ’n regeringstoelae van R58 miljoen ontvang het.

Die toelae is deur die departement vir wetenskap en innovering aan die UV se departement farmakologie toegeken. Dit sal topgehalte-toerusting insluit om vernuwende navorsing te kan doen.

Volgens prof. Motlalepula Matsabisa, direkteur van die farmakologiedepartement, sal dit ’n sentrum van uitnemendheid vir die Suid-Afrikaanse regering, die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) en die Afrika-Unie wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 113/1
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.16
+0.8%
Rand - Pond
21.49
+0.3%
Rand - Euro
18.21
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.08
-0.6%
Silwer
22.80
-1.5%
Palladium
1,797.33
+2.6%
Platinum
960.66
+0.5%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,601
+1.9%
Alle aandele
70,009
+2.0%
Hulpbronne 10
65,581
+2.4%
Industriële 25
93,900
+1.1%
Finansiële 15
13,460
+3.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos