US: ‘Verenigde leierskap-strukture’ versoek eksamenuitstel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Studente betoog Vrydag op die Rooiplein by die Universiteit Stellenbosch. Foto: Jaco Marais
Studente betoog Vrydag op die Rooiplein by die Universiteit Stellenbosch. Foto: Jaco Marais

Die Universiteit Stellenbosch (US) se besluit om sy eksamen met een week uit te stel het gevolg op ’n “ongekende” versoek van “verenigde” studenteleierskapstrukture.

So het prof. Deresh Ramjugernath, viserektor vir Leer en Onderrig aan die US, Saterdag in ’n verklaring gesê. Die universiteit het Vrydag sy eksamen, wat op 23 Mei sou begin het, tot 30 Mei uitgestel. Dit volg ná die voorval waarin ’n eerstejaarstudent, Theuns du Toit (18), op die lessenaar van ’n medestudent in Huis Marais, Babalo Ndwayana (20), geürineer het. Die besluit is ook geneem ná ’n verkragtingsvoorval op kampus.

Ramjugernath sê alle studenteleierskapstrukture, insluitend die Studenteraad en studenteverenigings, het Donderdagaand as ’n groep vergader. “Dit is die eerste keer nog dat daar ’n verenigde vergadering van al die studenteleierskapstrukture by die instelling was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos