Matriek-uitslae: Vermy herrie só, sê advokaat 'gratis' aan departement

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Inligtingsreguleerder. Foto: Deon Raath
Adv. Pansy Tlakula, voorsitter van die Inligtingsreguleerder. Foto: Deon Raath

Die Inligtingsreguleerder het die departement van basiese onderwys aangeraai om so gou as moontlik by matrieks te hoor of hulle toestemming gee om hul uitslae te laat publiseer.

As hulle vroegtydig toestemming kry van die kandidate, behoort daar nie weer verwarring oor die kwessie te wees nie.

En as die departement dit nie doen nie, mag die resultate nie gepubliseer word nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.27
-0.3%
Rand - Pond
19.83
-0.1%
Rand - Euro
16.77
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,787.17
-0.3%
Silwer
20.30
-1.4%
Palladium
2,290.50
+1.6%
Platinum
960.50
+1.5%
Brent-ruolie
97.40
+1.1%
Top-40
64,617
+2.3%
Alle aandele
71,265
+2.1%
Hulpbronne 10
65,851
+2.1%
Industriële 25
87,063
+2.8%
Finansiële 15
15,964
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos