Vraghouer ingerig om ou, lekkende kombuis by skool te vervang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vraghouer wat as kombuis ingerig is vir die laerskool in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte.Foto: Facebook/Charles Stix Stokke Esau
Die vraghouer wat as kombuis ingerig is vir die laerskool in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte.Foto: Facebook/Charles Stix Stokke Esau

’n Volledig opgeknapte kombuis in ’n vraghouer ter waarde van net meer as R135 000 is verlede week deur die Primêre Skool Riveron in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte in gebruik geneem.

Die skool het 387 leerlinge en talle van hulle is afhanklik van die voedingsinisiatief by die skool.

Die houer is gekoop en toegerus met ’n skenking van R98 000 van GrandWest en R50 000 van Breadline Africa. Die ou kombuis, wat ook in ’n vraghouer ingerig was, was ouer as 14 jaar, lui ’n verklaring van GrandWest.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 408/10
Bangladesh 234/10 & 132/6
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10 & 183/2
New Zealand 329/10 & 326/10
Rand - Dollar
15.78
+0.2%
Rand - Pond
19.43
-0.3%
Rand - Euro
16.71
-0.2%
Rand - Aus dollar
10.95
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,835.72
+0.5%
Silwer
21.46
+1.5%
Palladium
1,928.50
+2.6%
Platinum
917.00
+0.6%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
61,773
+3.0%
Alle aandele
68,136
+2.7%
Hulpbronne 10
66,576
+3.3%
Industriële 25
79,734
+4.1%
Finansiële 15
15,591
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos