Vrou se graad-droom word waar op 89

akkreditasie
Annatjie Laurie (89) ontvang Saterdag haar BSc-graad van die New Word Mission International University.
Annatjie Laurie (89) ontvang Saterdag haar BSc-graad van die New Word Mission International University.

Dit het bloedsweet en trane geverg om haar graad te verwerf, maar ná drie en ’n halwe jaar is sy klaar.

So het Annatjie Laurie (89) van Pretoria Sondag aan Netwerk24 gesê nadat sy Saterdag ’n BSc-graad in kleurintervensie van die New World Mission International University ontvang het.

“ ’n Mens is nooit te oud om te leer nie. Dit het baie tyd, bloedsweet en trane gekos, maar ek het hom uiteindelik in die sakkie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 161/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.4%
Rand - Euro
18.26
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos